Compliments


Hi Denise

Ek wil net vir jou en jou personeel baie dankie se vir die puik diens wat ek van julle gekry het. Ek het vir Tanya in 'n blik gedruk om my baba hier te kry. Sy het iut haar pad gegaan om my te help ek is op reg dankbaar daar voor. Ek sal julle altyd aan beveel vir ander mense die dies is wonderlik.

Mag julle almal 'n Geseende Kersfees he en voorspoed met 2007. En hou aan met die wonderlikke diens wat julle gee.

Groette

Riaan

Home Pet travel with Petwings Pet emigration to Australia and New Zealand Pet boarding dog kennels and catteries Pet pictures Pet astrology Click any
link above
Click any
link above